kantoor - office
082 706 9717
faks -
fax 086 514 6775
e-pos - e-mail
info@gouedrome.co.za /
info@goldendreams.co.za
Ontwikkeling van JOU talent ... teen jou eie pas!
Development op YOUR talent ... at your own leisure!
Foto's wat geneem is by die eerste WOW!-STêR vertoning op 6 Februarie 2010 by die John Rupert Teater, Graaff-Reinet (stuur asseblief jou fotos ook in om hier geplaas te word - info@gouedrome.co.za):

Stylvolle, pragtige, snoesige teater - die die John Rupert Teater op Graaff-Reinet

Die klankman, André Swartz, in sy klankhokkie

Kan Sarel tog nie bietjie minder praat nie ...?

Die gehoor geniet die talentvolles se musiek

Stephan Lategan

Buitelanders het ook kom loer wat ons alles aanvang.

Elbé van der Merwe

Juanita Lategan

Graaff-Reinet se eerste WOW!-STêR, Lizelle Nel

Therlow

Kategorie 1 se deelnemers wag vir die uitslag ...

Annique

Alicia van Gent
Herman Janse van Rensburg
Kategorie 2 se deelnemers wag vir die uitslag ...

Ceandro
f6treg
Lizelle Nell
Sarel Botha (links) en André Swartz (regs - van Radio Graaff-Reinet) saam met die algehele wenners Lizelle Nel (voor, WOW!-STêR wenner), Herman Janse van Rensburg (middel agter, naaswenner) en Bianca Rademan (tweede van regs, derde plek)
Bianca Rademan
Nederlanders wat by die WOW!-STêR kom inloer het