kantoor - office
082 706 9717
faks -
fax 086 514 6775
e-pos - e-mail
info@gouedrome.co.za /
info@goldendreams.co.za
Ontwikkeling van JOU talent ... teen jou eie pas!
Development op YOUR talent ... at your own leisure!
Elna Botha
Tel 082 706 9717
elna@gouedrome.co.za / info@goldendreams.co.za
Kaartjies is beskikbaar by:
PORT ELIZABETH: Hellen Scriven, Westway Kafee, Kaapweg, Newton Park, Port Elizabeth - Tel 041 365 0217
GRAAFF-REINET: Radio Graaff-Reinet, Kerkstraat, Graaff-Reinet - Tel 049 891 9040 of 073 603 5453
KIRKWOOD: Wilna Janse van Rensburg - 079 891 4179
Toegang:
Behoorlik opbetaalde deelnemers betaal nie toegangsfooie tot die
talentaande nie. ‘n Lys van opbetaalde deelnemers sal by die
kaartjieverkooppunt wees waar die gratis kaartjie bekom kan word.
GOUE DROME neem nie verantwoordelikheid om vir deelnemers sitplekke
te reserveer nie. Dit is elke deelnemer se plig om self te sorg dat
sy/haar gratis toegangskaartjie
minstens twee weke (en indien 'n baie gewilde kunstenaar gaan optree,
selfs nog baie lank voor dit)
vooraf by die kaartjieverkooppunt
afgehaal word. As die deelnemer dus nie ‘n sitplek het om op te sit
nie, is dit net hy/sy self wat daarvoor geblameer kan word.
Kaartjies vir die
gehoor kan teen betaling verkry word by
die onderskeie afsetpunte soos
hierbo aangedui.
BELANGRIK: GEEN
KAARTJIES KAN DIREK BY GOUE DROME VERKRY WORD NIE EN KAN OOK NIE
NAMENS ENIGIEMAND DEUR GOUE DROME UITGEHOU WORD NIE!! DIT IS ‘N
GROOT KANS WAT MENS VAT OM NIE VOORAF TOEGANGSKAARTJIES AAN TE SKAF
NIE ... DIT HET REEDS TALLE KERE IN DIE VERLEDE GEBEUR DAT MENSE
MOES OMDRAAI BY DIE DEURE.
Toegangsfooie vir die publiek is soos volg:
Klik hier vir al die datums waarop talentaande aangebied word
Goue Drome Promosies BK
ABSA Bank
Takkode: 632005
Rekeningnommer: 4065651278
Verwysing: WOW!-STêR/"Jou Naam"/Talentdagdatum
Goue Drome Promosies CC
ABSA Bank
Branch code: 632005
Account number: 4065651278
Reference: WOW!-STAR/"Your Name"/Talent show date
Radiostasies
******************************
Akkommodasie:
******************************
Stemafrigting:
******************************
Musiekinstrumente en klanktoerusting:
******************************
Koop jou volgende voertuig by GMSA: