kantoor - office 082 706 9717
faks - fax 086 514 6775
e-pos - e-mail info@gouedrome.co.za / info@goldendreams.co.za

Ontwikkeling van JOU talent ... teen jou eie pas!
Development op YOUR talent ... at your own leisure!

Wie was reeds by

WOW!-STêR?

 

Op 30 Januarie het Sarah Theron opgetree by die heel eerste WOW!-STêR vertoning in Port Elizabeth. Sy is bekend vir haar liedjies ENGEL Oë, MY OUMA SêRA en BRIEFIE VIR MADIBA

 

Op 6 Februarie het Don Vallance by die heel eerste WOW!-STêR vertoning in Graaff-Reinet opgetree. Hy is bekend vir sy liedjies SPEEL-SPEEL, 24/7 en SOMER IN MY LEWE

Op 6 Maart het Tommy Dell by die WOW!-STêR in Port Elizabeth opgetree. Tommy is veral bekend vir sy treffer TEDDY BEAR en verskeie ander.

 

Klik hier om te sien wie nog by WOW!-STêR kom optree.
























SA Topsites ::