kantoor - office
082 706 9717
faks -
fax 086 514 6775
e-pos - e-mail
info@gouedrome.co.za /
info@goldendreams.co.za
Ontwikkeling van JOU talent ... teen jou eie pas!
Development op YOUR talent ... at your own leisure!
Op
17 April tree Gouwsie by die WOW!-STêR
in Kirkwood op. Gouwsie is bekend vir sy treffers MINI
DOUGHNUTS, GESKEURDE GATSAK, GATIEPIE EN DIE WYFIESPOOK en verskeie
ander.
Op 8 Mei tree Gouwsie by die WOW!-STêR
in Graaff-Reinet op. Gouwsie is bekend vir sy treffers MINI
DOUGHNUTS, GESKEURDE GATSAK, GATIEPIE EN DIE WYFIESPOOK en verskeie
ander.
Op 29 Mei tree DESMOND WELLS by die WOW!-STêR
in Port Elizabeth op. DESMONS is bekend vir sy treffers HEELTYD
SPEELTYD, I WAS MADE FOR YOU, DESIRé en verskeie
ander.
Op
24 Julie tree ELSaBé Rademeyer by die WOW!-STêR in Graaff-Reinet op.
ELSaBé het onder die TOP 9 finaliste geëindig in Patricia Lewis se
SUPERSTERRE op SABC2 en is bekend
vir haar treffers SOMER, DON'T DO IT en WILL YOU BE MY MAN en
verskeie
ander.
Op 31 Julie tree DAVID FOURIE by die WOW!-STêR in Port Elizabeth op.
David is veral bekend vir sy treffers LAND IN DIE SUIDE, HOU MY VAS
STYWER VAS, GROTMAN, KABOEMIELIES en JY SOEN SOOS 'N ENGEL.
Op 4 September tree Carina Renz by die WOW!-STêR in
Graaff-Reinet op. Carina spog reeds met twee BAY FM SPIRAAL-toekennings
en het reeds haar eie solo-album en DVD vrygestel. Sy is bekend vir
haar treffers ELKE STUKKIE, TUSSEN DIE LYNE, ONTHOU en verskeie
ander.
Op
30 Oktober tree Lance James by die WOW!-STêR in Port Elizabeth op.
Lance James is Suid-Afrika se Country Koning en is verantwoordelik
vir treffers soos NO CHARGE, DANKIE, AHOY MADAGASKAR, VICKI en talle
ander.
HOU HIERDIE BLADSY DOP VIR NOG AANKONDIGINGS OOR KUNSTENAARS WAT BY WOW!-STêR KOM OPTREE!