kantoor - office
082 706 9717
faks -
fax 086 514 6775
e-pos - e-mail
info@gouedrome.co.za /
info@goldendreams.co.za
Ontwikkeling van JOU talent ... teen jou eie pas!
Development op YOUR talent ... at your own leisure!
Is dit die moeite werd
om later in die jaar in te skryf (as jy eers later bewus word van
hierdie projek)?
Beslis, ja! Hoekom?
1)
Die vernaamste doel
van die talentvertonings is om jou as kunstenaar te ontwikkel. Dit
moet ook jou belangrikste rede wees hoekom jy deelneem. Sodra jy
begin deelneem sal jou ontwikkeling ‘n hupstoot kry.
2)
As jy ‘n kategorie wen
en ‘n kans kry om aan die WOW!-rondte deel te neem en jy vaar goed
in hierdie rondte, skiet jou ranglyspunte vinniger op en kan jy
hierdeur kwalifiseer vir die die FINAAL. En as jy daarin kan slaag
om die WOW!-rondte te wen (en jy neem daarna sonder uitsondering aan
elke talentdag deel), is jy outomaties op die finale ranglys vir die
WOW!-STêR FINAAL.
3)
4)
Selfs al haal jy nie
die lys van 20 finaliste nie, kan jy op die reserwelys beland, wat
jou ‘n buiteperd kans sal gee om in te kom as een of meer van die
finaliste weens onvoorsiene omstandighede moet onttrek.
5) As jy later in die jaar begin deelneem kan jy dit ook sien as voorbereiding om die volgende jaar met meer vertroue en beter toegerus deel te neem. Dit sal veel beter wees as wat jy die nuwe jaar splinternuut moet begin.