kantoor - office 082 706 9717
faks - fax 086 514 6775
e-pos - e-mail info@gouedrome.co.za / info@goldendreams.co.za

Ontwikkeling van JOU talent ... teen jou eie pas!
Development op YOUR talent ... at your own leisure!

Vorms/Forms

Laai die handleiding af - dit verduidelik elke aspek van die WOW!-STêR en indien daar nog enige vrae is stuur gerus 'n e-pos aan info@gouedrome.co.za of skakel Elna by 082 706 9717.

Belangrik: U moet vir elke kategorie 'n inskrywingsvorm inhandig en telkens die inskrywingsfooi voor die sluitingsdatum betaal om by die program ingesluit te kan word. GEEN, ABSOLUUT GEEN LAAT INSKRYWINGS SAL AANVAAR WORD NIE! 

Laai die inskrywingsvorm af - klik hier!

Download the entry form - click here!

Laai die WOW!-STêR handleiding af - klik hier!

Belangrik - die handleiding was op 20 Mei gewysig om nuwe datums en sluitingsdatums te akkommodeer

 

SA Topsites ::