kantoor - office 082 706 9717
faks - fax 086 514 6775
e-pos - e-mail info@gouedrome.co.za / info@goldendreams.co.za

Ontwikkeling van JOU talent ... teen jou eie pas!
Development op YOUR talent ... at your own leisure!

2010 WOW!-STêR Ranglys

2010 WOW!-STAR Rankings


Om die ranglys te haal is sekerlik belangrik vir elke deelnemer! Maar onthou: Jy is nie deel van die WOW!-STêR om te wen nie, jy is hier om te leer en te ontwikkel. As jy jou eie doelwitte bereik het en vorder soos wat jy strategies beplan het, is jy reeds 'n wenner!

Hou gerus hierdie bladsy dop om te sien wat u posisie op die WOW!-STêR ranglys is. Dit is van die uiterste belang om soveel moontlik deel te neem aangesien teenwoordigheid asook prestasie die posisies op die ranglys bepaal. / Please watch this page for your WOW!-STAR monthly ranking. It is imperative that you participate as regularly as possible, because the positions on the ranking are determined by presence and performance.

Die ranglys help om te bepaal watter sangers uitgenooi word (heel moontlik die boonste 20 deelnemers) om deel te neem aan die WOW!-STêR FINALE glansaand! / The rankings are used to determine which participants are to be invited (most probably the first 20 participants) to perform at the WOW!-STAR FINAL glitter event.

Rangpunte / Ranking points

Belangrik: Hierdie lys verander na afloop van elke WOW!-STêR talentvertoning en ons probeer die TOP 30 hier aandui. Dit is nie noodwendig dat ons al die deelnemers op die ranglys sal kies vir die WOW!-STêR FINALE glansaand op 27 November nie - slegs 20 deelnemers sal vir daardie aand gekeur word en 10 reserwes sal ook aangekondig word. As jou naam nie hieronder verskyn nie is jy waarskynlik onder die name wat net onder die TOP 30-lys is. Stuur aan ons 'n e-pos by sarel@gouedrome.co.za as u graag wil weet wat u rangpunt of posisie is. / Important: The rankings change after every WOW!-STAR talent show. We will not necessarily invite all participants on the ranking list to the WOW!-STAR FINAL glitter event on 27 November - only 20 will be invited and 10 reserves will also be announced. If your name is not on the list below, you may be just short of being amongst the TOP 30. Send an e-mail to sarel@goldendreams.co.za should you wish to know your ranking points and position.

Hier is die uiteensetting van hoe die punte werk (gaan asseblief u ranglyspunt na - ons is maar net gewone mense en kan 'n fout maak!) / This is how the ranking points are allocated (please check you ranking point - we are only human beings and can make a mistake!):

PORT ELIZABETH

Vir deelname aan ‘n uitdunrondte, en nie deurgedring tot enige kategorie nie  – 1 punt

Vir deelname aan ‘n kategorie by ‘n talentdag – 2 punte

Vir ‘n tweede plek in enige kategorie – 0,5 punte ekstra

Vir ‘n derde plek in enige kategorie – 0,4 punte ekstra

Vir deelname aan die WOW!-kategorie – 3 punte

Vir eerste plek (MINI WOW!-STêR) in WOW!-kategorie – 0,5 punte ekstra

Vir tweede plek in WOW!-kategorie – 0,4 punte ekstra

Vir derde plek in WOW!-kategorie – 0,3 punte ekstra

Vir vierde plek in WOW!-kategorie – 0,2 punte ekstra

Vir vyfde plek in WOW!-kategorie – 0,1 punte ekstra

KIRKWOOD EN GRAAFF-REINET 

Vir deelname aan ‘n uitdunrondte, en nie deurgedring tot enige kategorie nie  – 1,2 punte

Vir deelname aan ‘n kategorie by ‘n talentdag – 2,4 punte

Vir ‘n tweede plek in enige kategorie – 0,6 punte ekstra

Vir ‘n derde plek in enige kategorie – 0,5 punte ekstra

Vir deelname aan die WOW!-kategorie – 3,6 punte

Vir eerste plek (MINI WOW!-STêR) in WOW!-kategorie – 0,6 punte ekstra

Vir tweede plek in WOW!-kategorie – 0,48 punte ekstra

Vir derde plek in WOW!-kategorie – 0,36 punte ekstra

Vir vierde plek in WOW!-kategorie – 0,24 punte ekstra

Vir vyfde plek in WOW!-kategorie – 0,12 punte ekstra

Dit is dus van die uiterste belang dat elke kunstenaar soveel moontlik deelneem om te verseker dat hy/sy/hulle op die finale ranglys beland. Dit het al in die verlede gebeur dat  deelnemers wat nie op die finale ranglys is nie, ‘n buitekans kry om in te kom omdat ander deelnemers onttrek weens gesondheids- of ander redes en dan baie, baie goed presteer op daardie aand.

Deelnemers wat by meer as een dorp/stad deelneem sal vir elke dorp of stad ‘n aparte ranglyspunt verdien, byvoorbeeld PIET PIETERSE (KIRKWOOD) en PIET PIETERSE (PORT ELIZABETH) en kan dus meer as een keer op die ranglys verskyn en uiteindelik meer kanse verdien om die finale ranglys te haal om meer kere by die WOW!-STêR FINALE GLANSAAND op te tree.

Slegs 20 deelnemers word gekeur vir die WOW!-STêR-glansaand, en indien enige onttrekkings plaasvind word die eersvolgende kunstenaars volgens die finale ranglys die geleentheid gebied om deel van die finale 20 deelnemers te wees. GOUE DROME behou die reg voor om meer as 20 deelnemers op die finale ranglys te plaas. GOUE DROME sal ook deur die loop van die jaar ‘n ranglys van 30 deelnemers aankondig sodat die meeste deelnemers kan sien waar hulle geplaas is, maar slegs die TOP 20 sal aan die WOW!-STêR FINAAL deelneem.

RANGLYS - 14 AUGUSTUS 2010 / RANKINGS - 14 AUGUST 2010

Belangrik: Die volgende ranglys word kort na 4 September (na afloop van die Graaff-Reinet WOW!-STêR) gepubliseer. Alhoewel die ranglys met sorg saamgestel word sal enige foute wat moontlik op die ranglys ontdek word, sonder kennisgewing aangepas word.

BELANGRIK: U IS WELKOM OM DIE RANGLYS EN MOONTLIKE FOUTE UIT TE WYS OF NAVRAE TE RIG AAN: info@gouedrome.co.za.

Nota: Diegene wie se name kursief gedruk is en onderstreep is, is die MINI-WOW!-STêRRE, wat reeds gekeur is vir die GLANSAAND op 27 November 2010, op voorwaarde dat hulle geen deelname misloop op die betrokke dorp waar hulle gekwalifiseer het nie!!

 

ENIGIETS KAN NOG GEBEUR MET DIE RANGLYS - KYK NET HOEVEEL DEELNEMERS HET DRASTIES HOëR GEëINDIG AS OP DIE VORIGE RANGLYS ... EN ONTHOU: DAAR IS ALTYD DIE KANS OM DIE ALGEHELE WENNER VAN DIE WOW!-KATEGORIE TE WEES (MINI WOW!-STêR) WAT BETEKEN DAT JY OUTOMATIES DEURDRING NA DIE FINALE GLANSAAND OP 27 NOVEMBER.

Posisie Vorige Ranglys Naam WOW!-STêR Pleknaam Dui oorspronklike kategorie aan Totale punt 14 Augustus 2010 Kirkwood
1 1 Gouwsie Port Elizabeth Oorspronklik 13.20  
2 21 Bianca Kirkwood   12.18 4.20
3 2 Bianca Graaff-Reinet   12.00  
4 3 Bianca Port Elizabeth Oorspronklik 11.90  
5 22 Ruanique Kirkwood   11.88 3.96
6 4 Ruan van der Kuil Port Elizabeth   11.80  
7 5 Bianca Graaff-Reinet Oorspronklik 11.76  
8 22 Ruan van der Kuil Kirkwood   11.52 3.60
9 6 Ruanique Port Elizabeth   11.40  
10 7 Yelanda Swart Port Elizabeth   11.20  
11 8 Monique Port Elizabeth Oorspronklik 11.00  
12 9 Micaela Muller Port Elizabeth   10.90  
13 10 Monique Port Elizabeth   10.60  
14 11 Gouwsie Port Elizabeth   10.40  
15 12 Lucinda Port Elizabeth   10.30  
16 13 Bianca Port Elizabeth   10.10  
  32 Michellé Kirkwood Oorspronklik 10.10 3.60
  32 Monique Kirkwood   10.10 3.60
  26 Shaylene de Jager Kirkwood   10.10 2.90
  13 Stephan Lategan Graaff-Reinet   10.10  
17 35 Ruan van der Kuil Kirkwood Oorspronklik 10.08 4.08
18 14 Thia-Mari Fourie Port Elizabeth   10.00  
19 15 Michellé Graaff-Reinet   9.74  
20 16 Ruan van der Kuil Port Elizabeth Oorspronklik 9.50  
  16 Shaylene de Jager Port Elizabeth   9.50  
21 27 Thia-Mari Fourie Kirkwood   9.48 2.40
22 17 Nadine Smuts Port Elizabeth   9.40  
23 31 Michellé Kirkwood   9.00 2.40
24 18 Anne-Lizé Jacobs Port Elizabeth   8.90  
  32 Bianca Kirkwood Oorspronklik 8.90 2.40
  18 Michellé Graaff-Reinet Oorspronklik 8.90  
25 19 Ceandro Graaff-Reinet   8.40  
  35 Monique Kirkwood Oorspronklik 8.40 2.40
  19 Nikky D Port Elizabeth   8.40  
  19 Samy Port Elizabeth   8.40  
26 36 Yelanda Swart Kirkwood   8.30 2.40
27 20 Lizelle Nell Graaff-Reinet   8.28  
28 23 André April Kirkwood   7.80  
29 24 Juanita Lategan Graaff-Reinet   7.70  
30 25 Maré Muller Port Elizabeth   7.30  
  25 Susters Port Elizabeth   7.30  
31 44 Shaylene de Jager Kirkwood Oorspronklik 7.20 2.40
32 28 Bertha Port Elizabeth Oorspronklik 7.00  
  28 Bertha Port Elizabeth   7.00  
33 29 Richey Port Elizabeth   6.90  
34 30 Therlow Graaff-Reinet   6.74  
35 31 Susters Kirkwood   6.60  
36 32 Emma Port Elizabeth   6.50  
  32 Ethan Port Elizabeth   6.50  
  32 Ilana van Vuuren Port Elizabeth   6.50  
  32 Nikky D Kirkwood   6.50  
37 33 Herman Janse van Rensburg Graaff-Reinet   6.48  
38 34 Megan Port Elizabeth   6.40  
  34 Michellé Port Elizabeth   6.40  
  34 Shaylene de Jager Port Elizabeth Oorspronklik 6.40  
39 56 Anne-Lizé Jacobs Kirkwood   6.12 3.72
40 35 Michellé Port Elizabeth Oorspronklik 6.00  
41 37 Emily Jansen van Rensburg Port Elizabeth   5.60  
42 38 Monique Roelofse Port Elizabeth   5.50  
43 39 Alicia Graaff-Reinet   5.40  
44 40 Elbé van der Merwe Graaff-Reinet   5.30  
  40 Monique Roelofse Kirkwood   5.30  
45 41 Megan & Ethan Port Elizabeth   5.20  
46 42 Misha Meintjes Port Elizabeth   5.00  
  42 Nadine Smuts Port Elizabeth Oorspronklik 5.00  
47 43 Chrisma en Emma Port Elizabeth   4.90  
48 44 Ceandro Graaff-Reinet Oorspronklik 4.80  
  44 Christina Williams Port Elizabeth   4.80  
  56 Marguerite Curtain Kirkwood   4.80 2.40
49 45 Leilani Port Elizabeth   4.40  
  45 Lucinda Port Elizabeth Oorspronklik 4.40  
50 46 Alicia Graaff-Reinet Oorspronklik 4.20  
51 47 CJ Port Elizabeth   4.00  
  47 Crystal Port Elizabeth   4.00  
  47 Mariska Pienaar Port Elizabeth   4.00  
  47 Misy Port Elizabeth   4.00  
52 48 C-Mic Graaff-Reinet   3.96  
53 0 Emily Jansen van Rensburg Kirkwood   3.84 3.84
54 49 Cheré Graaff-Reinet   3.72  
55 50 Juan Slabbert Kirkwood   3.60  
  50 Juanita Lategan Graaff-Reinet Oorspronklik 3.60  
  50 Linda Lötter Kirkwood   3.60  
  50 Marguerite Curtain Graaff-Reinet   3.60  
  0 Melissa Kleinhans Kirkwood   3.60 3.60
  50 Richey Kirkwood   3.60  
  50 Sharon J Graaff-Reinet   3.60  
  50 Shirelle Abrahams Kirkwood   3.60  
56 51 Francis Pratt Port Elizabeth   3.30  
57 52 Nicky Tesnar Port Elizabeth   3.10  
58 53 Evidence Port Elizabeth   3.00  
  53 Jaco Ferreira Port Elizabeth   3.00  
  53 Nadine Wessels Graaff-Reinet   3.00  
59 54 Anje-Mari Smith Kirkwood   2.90  
  54 C-Mic Graaff-Reinet Oorspronklik 2.90  
  54 Oxygen Graaff-Reinet   2.90  
  54 Sarifa Graaff-Reinet   2.90  
  54 Sharon J Graaff-Reinet   2.90  
  54 Suné Serfontein Kirkwood   2.90  
60 55 Judy Rademan Port Elizabeth   2.50  
  55 Nikita Meyer Port Elizabeth   2.50  
61 56 Annie Port Elizabeth   2.40  
  56 Annique Graaff-Reinet   2.40  
  56 Melissa Kleinhans Port Elizabeth   2.40  
  56 Nchumi Cima Kirkwood   2.40  
  56 Nikky D Kirkwood Oorspronklik 2.40  
  56 Oxygen Graaff-Reinet Oorspronklik 2.40  
  56 Sarifa Graaff-Reinet Oorspronklik 2.40  
  56 Shano Port Elizabeth   2.40  
  56 Stephan Lategan Graaff-Reinet Oorspronklik 2.40  
  56 Veronique Harmse  Graaff-Reinet   2.40  
  0 Zelda Dorfling Kirkwood   2.40 2.40
62 57 Chrisma van Wyk Port Elizabeth   2.00  
  57 Dongee Port Elizabeth   2.00  
  57 Duné en Anne-lize Port Elizabeth   2.00  
  57 Evidence Port Elizabeth Oorspronklik 2.00  
  57 Frikkie Mulder Port Elizabeth Oorspronklik 2.00  
  57 Juan Slabbert Port Elizabeth   2.00  
  57 Judy Rademan Port Elizabeth Oorspronklik 2.00  
  57 Kattie G Port Elizabeth   2.00  
  57 Lora Port Elizabeth   2.00  
  57 Nina Neethling Port Elizabeth   2.00  
  57 Richard la Grange Port Elizabeth Oorspronklik 2.00  
  57 St Carmine Port Elizabeth Oorspronklik 2.00  
  57 St Carmine Port Elizabeth   2.00  

 

As jy tans nie onder die boonste klompie name op die ranglys is nie, moet jy onthou dat slegs een goeie optrede kan jou skielik tussen die boonste bondel indruk, en onthou dat wanneer die finale deelnemers vir die WOW!-STêR FINAAL gekies word, is daar gewoonlik deelnemers wat nie die uitnodigings aanvaar nie en dit maak dit makliker vir deelnemers laer op die ranglys om geselekteer te word. Hou net moed, probeer elke keer so hard as moontlik om goed te doen. Moet nooit dink jy sal dit nie maak nie - daar is altyd 'n moontlikheid! / If you name is not amongst the top names on the ranking, please bear in mind that just one good performance could push you into the higher rankings. Also remember that when the final WOW!-STAR FINAL participant selection takes place, there are usually a number of participants who are not able to perform at the WOW!-STAR FINALE, which will allow lower rankings to move up - never think you will not make it, it is always possible!

AL ONS DEELNEMERS IS VIR ONS BELANGRIK. AS JY HIERDIE MAAND AAN DIE ONDERPUNT VAN DIE RANGLYS IS, KAN JY VOLGENDE KEER HEELWAT OPSKUIF. ONTHOU DAT DIT UITEINDELIK NIE OOR WEN GAAN NIE, MAAR OM JOU AAN TE MOEDIG OM SO GOED MOONTLIK TE ONTWIKKEL SODAT JY UITEINDELIK 'N BETER KANS STAAN OM OP GEREELDE BASIS IN DIE MUSIEKBEDRYF BETROKKE TE WEES. / ALL OUR PARTICIPANTS ARE IMPORTANT TO US. IF YOU ARE LISTED AMONGST THE LOWER END ON THE RANKINGS THIS MONTH, KEEP IN MIND THAT THE SITUATION COULD CHANGE DRAMATICALLY THE NEXT TIME ROUND. AND ALWAYS REMEMBER: THIS PROJECT IS NOT GOING ABOUT WINNING, BUT RATHER DEVELOPMENT OF YOURSELF TO HOPEFULLY EVENTUALLY MAKE A CONTRIBUTION TO THE MUSIC INDUSTRY.

Indien jy hierdie keer laer op die ranglys is as die vorige keer, terwyl jy eintlik weet jy het beter gevaar, hou in gedagte dat daar ook ander deelnemers is wat beter gevaar het. Om hierdie ranglys te haal is reeds 'n prestasie - om jou posisie te behou of te verbeter is 'n massiewe uitdaging.  Hou egter net moed. / If you are ranked lower than before, yet knowing that you actually improved significantly, keep in mind that there are also other participants who performed better. To be on this ranking list is in itself an achievement - to retain of improve your position is a massive challenge. Remain focused!

SA Topsites ::