kantoor - office 082 706 9717
faks - fax 086 514 6775
e-pos - e-mail info@gouedrome.co.za / info@goldendreams.co.za

Ontwikkeling van JOU talent ... teen jou eie pas!
Development op YOUR talent ... at your own leisure!

2009 TALENTé SE SUPRA GLANSAAND

Gedurende 2009 het die WOW!-STêR nog as die TALENTé bekendgestaan.

Die finale ranglys vir 2009 het soos volg gelyk:

Posisie Naam
1 Carina Renz (Kirkwood)
2 Gouwsie (Joubertina)
3 CJ (Uitenhage)
4 Micaela Muller (Port Elizabeth)
5 Thia-Marie Fourie (Kirkwood)
6 Shaylene de Jager (Uitenhage)
7 Ruan van der Kuil (Port Elizabeth)
8 Maré Muller (Port Elizabeth)
9 Nikky D (Port Elizabeth)
10 Monique van Driel (Despatch)
11 Ruanique (Port Elizabeth/Despatch)
12 Misha Meintjes (Despatch)
13 Jessica Dean (Port Elizabeth)
14 Samantha Potgieter (Port Elizabeth)
15 Anton Crouse (Port Elizabeth)
16 Yelanda Swart (Port Elizabeth)
17 Melissa Kleinhans (Despatch)
18 Leola Jonck (Port Elizabeth)
19 Natasha Joubert (Uitenhage)
20 Monique Roelofse (Uitenhage)

Die wenners wat op 27 November 2009 in die Uptown Teaters aangewys is, was soos volg:

2009 SUPRA - STêR: Anton Crouse

Anton was die wenner van die ELNA BOTHA Wisseltrofee vir BESTE KUNSTENAAR (GOUD) en het verskeie ander pryse ook verower. Hy het die liedjie TIME TO SAY GOODBYE gesing. Anton was dus die tweede jaar opeenvolgend aangewys as algehele wenner.

Die tweede plek in die afdeling BESTE KUNSTENAAR is toegeken aan RUANIQUE wat die HELLEN SCRIVEN WISSELTROFEE vir BESTE KUNSTENAAR (SILWER) verower het. Hulle het die liedjie BRING JOU HART gesing.

Die derde plek in die afdeling BESTE KUNSTENAAR is toegeken aan GOUWSIE wat die FRANCOIS BEETS WISSELTROFEE vir BESTE KUNSTENAAR (BRONS) verower het. Gouwsie het die liedjie GATIEPIE EN DIE WYFIESPOOK (oorspronklike liedjie) gesing.

 

Die JACQUES ARENDT WISSELTROFEE vir die MEES BELOWENDE KUNSTENAAR het gegaan aan CARINA RENZ wat THIS TIME IT IS FOR REAL gesing het.

 

Die SAREL BOTHA WISSELTROFEE vir BESTE LIEDJIE (GOUD) was verower deur GOUWSIE met sy liedjie GATIEPIE EN DIE WYFIESPOOK.

 

SHAYLENE DE JAGER het met haar liedjie, MY PA SE GROOTSTE STêR die DESMOND SCRIVEN WISSELTROFEE vir die BESTE LIEDJIE (SILWER) verower.

 

Die ELIZMA BEETS WISSELTROFEE vir BESTE LIEDJIE (BRONS) het gegaan aan MONIQUE VAN DRIEL met haar liedjie  MYLE VêR VAN MY.

    

Die JACKIE BURGER WISSELTROFEE vir BESTE CHOREOGRAFIE het gegaan aan RUANIQUE wat BRING JOU HART gesing het. 

 

Die ILOREEZ MEYER WISSELTROFEE vir BESTE VORDERING het gegaan aan NIKKY D met haar eie liedjie, EK KAN ONTHOU. 

  

SA Topsites ::