kantoor - office
082 706 9717
faks -
fax 086 514 6775
e-pos - e-mail
info@gouedrome.co.za /
info@goldendreams.co.za
Ontwikkeling van JOU talent ... teen jou eie pas!
Development op YOUR talent ... at your own leisure!
Gedurende 2008 het die Talenté talentaandreeks vir die eerste keer begin in die basies formaat waarin dit vandag nog is. Daar was egter geen kontantpryse aangebied nie - slegs BAY FM, GOUE DROME, THE PAXTON HOTEL en die ILOREEZ MEYER SANGAKADEMIE het ondersteuning as borge gegee.
Die 2008 SUPRA glansaand is op 31 Oktober 2008 gehou. Klik op die datum hieronder om die ranglys, wat toe vir die heel eerste keer bekendgemaak is en ook ander inligting oor die geleentheid, te sien.
Die wenners van die 2008 SUPRA is:
Die
2008 SUPRA-Ster: Anton Crouse

FerdiRock, wat drie wisseltrofees verower het by die 2008 SUPRA
glansaand
Wenner van:
2008
SAREL BOTHA WISSELTROFEE – BESTE LIEDJIE – GOUD (MET “KAROO REëN”)
2008
FRANCOIS BEETS WISSELTROFEE – BESTE LIEDJIE – BRONS (MET “ONLY YOUR
WORDS”)
2008
HELLEN SCRIVEN WISSELTROFEE – BESTE KUNSTENAAR – SILWER
Monique van Driel wat by die 2008 SUPRA glansaand met twee
wisseltrofees weggestap het!
2008
DESMOND SCRIVEN WISSELTROFEE – BESTE LIEDJIE – SILWER (MET “KAALVOET
OOR DIE STRAND”)