kantoor - office 082 706 9717
faks - fax 086 514 6775
e-pos - e-mail info@gouedrome.co.za / info@goldendreams.co.za

Ontwikkeling van JOU talent ... teen jou eie pas!
Development op YOUR talent ... at your own leisure!

EERSVOLGENDE WOW!-STêR KOMPETISIES - NET DIE REGTE DING OM JOU VOOR TE BEREI VIR DIE BURGER & BAY FM SE GROOT SANGKOMPETISIE!!:

17 Julie - Kirkwood (The Lookout) met Marinus van Rooyen - sluitingsdatum vir inskrywings is 13 Julie

24 Julie - Graaff-Reinet (John Rupert Teater) met ELSaBé Rademeyer - sluitingsdatum vir inskrywings is 17 Julie

31 Julie - Port Elizabeth (Boardwalk) met David Fourie - sluitingsdatum vir inskrywings is 24 Julie

SIEN OOK VERTOONADVERTENSIES OP HIERDIE BLADSY - Kry u inskrywingsvorm en handleiding by VORMS op hierdie webblad

Navrae: Elna Botha 082 706 9717

Klik hieronder vir DIE BURGER BAY FM Sangkompetisie se inskrywingsvorm:


 

WOW!-STêR DEELNEMERS TREE BY

ROCK 'N TAAL

GRAAF-REINET OP


Die deelnemers op die foto's hieronder wat gereeld aan die WOW!-STêR reeks van talentdae deelneem het op 17 Junie 2010 in die voorvertoning by die ROCK 'N TAAL-produksie van Pieter Rademeyer in die Thibaultsaal, Drostdy Hotel, Graaff-Reinet opgetree. Baie geluk aan julle almal! GOUE DROME skep geleenthede vir WOW!-STêR deelnemers waar dit binne ons vermoë  is.

 

Juanita Lategan        Stephan Lategan         Alicia van Gent

 

Elbé van der Merwe      Nadine Wessels       Michellé Richards 

 

WOW!-STêR DEELNEMERS PRESTEER BY

BAY FM MOUNT PLEASANT PROJEK


BAY FM 107.9, die bekende radiostasie in Port Elizabeth en omgewing het in samewerking met Engen Mount Pleasant Convenience Store 'n talentkompetisie aangebied op 12 Junie 2010. Tussen 20 en 30 deelnemers het ingeskryf waarvan sowat 8 deelnemers gereelde deelnemers aan die WOW!-STêR reeks van talentaande in Port Elizabeth is.

Vyf wenners is aangekondig, waarvan vier WOW!-STêR deelnemers is. Die beoordelaars was Jacques Kilian van BAY FM, Michelle (mede-eienares van die betrokke besigheid) en Kevin Mattheus van Tempo Musiek. As jy ooit getwyfel het oor die waarde van WOW!-STêR, is hierdie die beste getuienis dat dit die plek is waar jy jou sangloopbaan kan bevorder en wat 'n verskil maak wanneer jy aan ander kompetisies deelneem.

Lees meer in die WOW!-STêR handleiding - klik op VORMS.

V.l.n.r. Ruan van Kuil (Wenner), Nikky-D (vierde plek), Anne-Lizé Jacobs en Juan Botha (gedeelde derde plek) en Monique van Driel (naaswenner)


 

 

 

Desmond Wells by WOW!-STêR

 

Kirkwood se heel eerste WOW!-STêR

 

 

Cansa se RELAY FOR LIFE 'n super ervaring

 

 


.... nog / more

Wie kom nog
WOW!-STêR
toe?

 

 

 
 



Lees meer ...
Wie was al by
WOW!-STêR?



 

 

 


Lees meer ...
Só WERK WOW!-STêR ...
Dis hoekom JY 'n     WOW!-STêR moet word!

This is why YOU should become a
WOW!-STAR!


 Hier is jou kans om kontant en ander pryse los te slaan - kom kyk na ons WOW!-STêR vertoning met Desmond Wells op Saterdagaand 29 Mei en neem deel aan
WOEKER-MET-NOTE!
Tel 041 365 0217.
RANGLYS
Die 29 Mei Ranglys is beskikbaar - klik hier!

RANKINGS
The 29 May rankings are available - click here!

 

Ontvang die gereelde gratis WOW!-STêR  e-nuusbriewe - klik hier!

NOU OF LATER?
Is dit die moeite werd om later in die jaar in te skryf, of moet mens wag tot volgende jaar? - klik hier!
UITSLAE / RESULTS
Al die talentvertonings se uitslae - klik hier!

All the talent show results - click here!
WOW!-STêR DEELNEMER?
Plaas jou inligting gratis op hierdie webblad - klik hier!

WOW!-STAR PARTICIPANT?
Place your info free on this website - click here!
WIL JY GRAAG 'N WOW!-STêR KOMPETISIE BY JOU FEES OF ANDER GELEENTHEID AANBIED?

KONTAK ELNA
BY 082 706 9717 of
info@gouedrome.co.za
 
**********

 
2010 se MINI WOW!-STêRRE
2010 MINI WOW!-STARS

 
GRAAFF-REINET
MINI WOW!-STêR
OP 24 JULIE 2010:
BIANCA



KIRKWOOD
MINI WOW!-STêR
OP 17 JULIE 2010:
RUAN VAN DER KUIL


PORT ELIZABETH
MINI WOW!-STêR
OP 29 MEI 2010:
EMMA (5)



GRAAFF-REINET
MINI WOW!-STêR
OP 8 MEI 2010:
ALICIA



KIRKWOOD
MINI WOW!-STêR
OP 17 APRIL 2010:
ANDRé APRIL


 

PORT ELIZABETH
MINI WOW!-STêR
OP 6 MAART 2010:
GOUWSIE

 
GRAAFF-REINET
MINI WOW!-STêR
OP 6 FEBRUARIE 2010:
LIZELLE NELL


PORT ELIZABETH
MINI WOW!-STêR
OP 30 JANUARIE 2010:
GOUWSIE


Lees die volledige ranglys - klik hier!

Foto's


click for free hit counter
visitors since 15/01/2010

SA Topsites ::